| Modulekode | QPI 712 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Hierdie module gee ‘n grondige kennis aangaande kwaliteitsversekering, assessering en akkreditasievereistes binne die konteks van die nasionale onderwys- en opleidingsisteem. Die fokus is op die regsbasis en beleidstrukture van nasionale en internasionale akkrediterings- en kwaliteitsversekeringsliggame. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App